‘n Gipsmuur (“drywall” in Engels) is niks nuuts in die boubedryf nie, maar nie almal weet dat jy soveel meer kan uitrig met gips en bietjie kreatiwiteit nie. Loer bietjie na hierdie 20 idees en kyk net hoe ‘n bietjie gips (somtyds ‘n bietjie, ander kere ‘n bietjie meer) jou huis se styl kan laat styg.
Gepraat van slim dink, kyk bietjie na hierdie 15 kreatiewe kopstukke vir jou slaapkamer.