Danksy slim tegnologie is dit soveel makliker om deesdae argitektoniese ontwerpe vir kliënte te wys, wat beteken mens kry ‘n perfekte voorstelling van hoe jou huis (en sitkamer, en meubels, en stoep, en swembad… ) gaan lyk nog voordat enigiets gebou of gekoop word.
En met dit in gedagte het ons besluit om 20 3D ontwerpe van moderne huise op te soek om jou te inspireer wanneer dit by jou droomhuis se styl (en kleur, en grootte, en tuin… ) kom.
Kyk bietjie hoe hierdie 20 huise verskillende teksture meng, speel met kleure en materiale, en die ontwerpe van hul tuine komplimenteer danksy tegnologie en kreatiwiteit.
Volgende op ons (en jou) loerlys: 25 eenvoudige maar stylvolle huise vir jou begroting.