​31 tuine perfek vir jou huis se ingang

Johannes van Graan Johannes van Graan
homify أبواب رئيسية
Loading admin actions …

Helder beligting; ‘n skoon vloer; dalk ‘n spieël teen die muur en ‘n tafeltjie vir jou sleutels – ons praat natuurlik van die nodige elemente wat ‘n ordentlike ingangsportaal benodig. En op daardie noot wil ons nog ‘n opsie byvoeg: ‘n pragtige tuin.

Jip, tuinmaak is beslis nie beperk tot jou voor- of agtererf nie, aangesien die spasie reg buite én binne jou voordeur ook soveel potensiaal bied vir ‘n paar plante en blomme. En dan praat ons nie eers van klippies, “stepping stones”, ‘n fontein, of die spasie onderkant jou trap nie! 

So, om jou verder te inspireer, kom ons beloer 31 moderne huise wat nogal heel kreatief raak met hulle voorste ingange se tuine…

تريد مساعدة في إتمام مشروع بيتك؟
تواصل معنا الآن

يبرز من مجلتنا