​8 idees om jou stoep bietjie styl te gee

Johannes van Graan Johannes van Graan
CRR | Varanda, Kali Arquitetura Kali Arquitetura بلكونة أو شرفة
Loading admin actions …

Om ‘n stoep, balkon of enige ander buitespasie te geniet wanneer jy wil is eerlikwaar ‘n voorreg, om nie eers te praat van wat dit beteken met sosiale geleenthede nie. Maar net omdat dit buite jou huis geleë is beteken nie jy kan maar laat slaplê in terme van styl nie!

Kom ons beloer so paar wenke wat jou stoepie dadelik beter gaan laat lyk, en sommer meer prakties ook gaan maak…

8. Wat is ‘n kuierplekkie sonder iets om te eet? Ons stel voor ‘n braaier of buite-kombuis om daardie sosiale geleenthede bietjie “spice” te gee.

Vir nog ekstra styl, kyk gerus na hierdie 18 briljante doen-dit-self projekte vir jou stoep en tuin.

3. Met ‘n uitsig soos hierdie het jy klaar die beste van die beste, maar ‘n ordentlike sit- en/of eetstel is nog steeds ‘n wenner.

1. ‘n Afdak ontwerp (soos ‘n pragtige houtpergola) is beslis een van die beste maniere om ‘n spasie stylvol én prakties te maak.

6. Nuwe beligting? Mens weet mos nooit wanneer daardie informele kuiertjie tot laat gaan aanhou nie…

2. Niks kom naby ‘n sjiek houtdek nie.

7. Onthou dat die kleinste ou dingetjie (soos ‘n oulike potplant) ‘n groot verskil kan maak.

4. As ‘n moderne styl meer jou smaak is, hou by ‘n neutrale kleurskema en moenie bos gaan met dekor nie.

5. Verskeie kleure en patrone gee dadelik meer karakter aan hierdie klein stoepie.

تريد مساعدة في إتمام مشروع بيتك؟
تواصل معنا الآن

يبرز من مجلتنا