​8 klein-dog-kragtige kombuise vir inspirasie

Johannes van Graan Johannes van Graan
DI - Cocina, Estudio .m Estudio .m مطبخ
Loading admin actions …

Dis nie die grootte wat saak maak nie; dis wat jy daarmee doen! En hierdie 8 kombuisies wat ons vandag beloer bewys dit weereens, want alhoewel hulle nou nie die grootstes ooit is nie, gebruik hulle hul spasies, uitlegte en oppervlaktes heel slim om nie net praktiese werkspasies te word nie, maar ook heel skaflike styl te vertoon. 

So, of dit nou hout of marmer, groen of grys, of L- of U-vorm is, kom ons kyk bietjie die slim maniere wat enige klein kombuis kan gebruik om stylvol te wees.

1

homify مطبخ

2

3

homify مطبخ

5

homify مطبخ

8

Van een vertrek na ‘n ander, kom ons bekyk 10 idees om jou badkamer meer styl te gee.

تريد مساعدة في إتمام مشروع بيتك؟
تواصل معنا الآن

يبرز من مجلتنا